’n versameling van 240 volledige patrone in 13 afdelings
Book 3 of 4 in a series.
AFDELINGS I Gebruide Bordelappies, II Gehekelde Bordelappies, III Toor Kleur in die Hekel- of Breiwerk met krale, IV Gebreide of Gehekelde Vierkante, V Tafellape of Ronde Skinkbordlappe, VI Kantjies en Inlaskante, VII Besoekershanddoekies, VIII Klein Kinderklere, IX Bloesies, X van Wol, Katone, Nylon en Angora vir die jong dame, XI Sjaals, XII Bykomstighede, klein geskenkies en Bazaar-Idees, XIII Kom Sit Aan (A=Tafeldoeke, B=Dinee-Matjies, C=Teelappe, D= Historiese Gekleed).